In die hartjie van die bosveld in die Marble Hall Distrik van die Limpopo Provinsie, is Injabulo Hunting Safaris – geleë op die Plaas Dronkfontein. 

‘n Verwelkomende wegbreuk vir jagters, hul familie en vriende!

 

Daar is geen beter plek as Injabulo nie, waar jy na ‘n suksesvolle dag van jag kan terugsit en die prag van die Afrika-bos kan inneem!