Injabulo Hunting Services bied ‘n volledige jagervaring, waar elke detail vir jou beplan word:

 

• Akkommodasie, met gemaklike geriewe is beskikbaar.

• Spyseniering is beskikbaar (Let asb op u kwotasie versoek)

• Injabulo tref al die nodige reëlings met die taksidermis rakende jou trofeë.

 

Die vaardige span wat jou jagekspedisie lei:

Jaco de Wet

Spesies beskikbaar om te jag:

Kliek die pyle om die spesies te besigtig…

Addissionele Spesies beskikbaar:

Kontak Injabulo vandag nog om jou volgende Jagekspidisie te bespreek!

Injabulo Akkommodasie

Kliek die pyle om ons Akkommodasie fasiliteite te besigtig…